Leaving, on a jet plane…

16 Feb

So… die tyd het aangebreuk. Het al ‘n aar goodBeys agter die rug, maar more le die groot groet voor. My tas is klaar gepak, 30,8 kg, so ek hoop die 800 gram ekstra is ‘n problem nie. Emirates het nou allerhande nuwe bagasie reels en almal waarsku net oor hoe streng hulle is. My hand bagasie is 3kg oor die limiet maar ek kan regtig nie dit minder maak nie. Ai! Verder is dit op hierdie stadium gemengde gevoelens oor more. Angs vir dit wat voorle en absolute opgewondenheid ook! Ek glo as alles eers in plek geval het en mens jou voete gevind het sal Korea fantasties wees. Die opleidings week wat voorle glo ek gaan lekker wees, want almal daar is in presies dieselfde bootjie!
I grew up in Kempton Park and am currently here at my parents. JHB international airport is situated in Kempton Park so obviously airplanes taking off and landing are part of the scenery. As I am writing this blog 3 planes already flew over my house. And with every plane crossing over people onboard are embarking on a new journey or returning from one. It so different when it becomes you that will board the plane and fly over. I’ve always had the travelbug in me and I’m always off in one direction or the other, but its that initial first step of the journey that’s always the hardest. And tomorrow Nicola and I will take that fist step!
Korea hier kom ek!

Advertisements

One Response to “Leaving, on a jet plane…”

  1. boerinballingskap February 16, 2010 at 17:38 #

    Geniet die vlug en ek hoop nie hulle is te lelik met die bagasielimiet nie. Hier is dit maat nog eina koud, so maak reg vir die koue. Verder glo ek jy sal dit baie geniet. In die begin is dit mond-oophangend vreemd, maar die mens is ‘n aanpasbare wese. Jy moet jou eerste tyd wat jy nog heeltemal vreemd is baie geniet, want jy sal dit net eenkeer so vreemd ervaar…later raak mens gewoond daaraan.
    Geniet elke oomblik en onthou die goue reel: When in Rome…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: