Tik – Tok

5 Feb

Ek kan dit nie glo nie! Oor twee weke sit ek in Korea. Dit voel vir my so onwerklik! Die idée van korea draai nou al so lank in my kop dat navorsing en reelings so half ‘n obsessie geword het! En nou is dit die final stretch! Erg! Alles het seepglad verloop, regtig niks het fout gegaan nie (touch wood)! Okay daar was iets wat nie lekker uitgewerk het nie, maar dit is nie ‘n katarsis nie! Ons aansoekvorms was reg, het vroegtydig police clearance gekry, het by SARS geregistreer en ons Tax Clearence is oppad. Ons visas is was binne ‘n kwessie van ure gedoen en die vliegtuigkaartjies is gebook! Al wat nou moet gebeur is dat ons Woensdag die 17de Februarie by Oliver Tambo moet opdaag!
‘n Mens praat altyd van eendag, of volgende jaar, of as ek klaar is met …! Eendag is nou hier en ek is klaar met alles! Sjoe. En hoe vinniger die tyd tik-tok hoe korter word my tydie hier in die sonnige SA! Ek besef elke dag meer en meer dat die tyd van finaal groet amper hier is! To leave people behind is always difficult! And I think that the loved ones that watch you as you walk through the departure gate struggles more. Your place is empty. For me walking through the departure gate, a whole new world awaits. The adventure of the lifetime!!!!
Korea is going to be such a massive culture shock and being a teacher will be an even greater shock, but it is an opportunity that I embrace!
Vir almal wat agterbly, ek gaan julle vreeslik mis, maar onthou its not goodbye, its only see you later!

Advertisements

4 Responses to “Tik – Tok”

  1. boerinballingskap February 8, 2010 at 18:10 #

    Hallo! Nou hier op jou blog afgekom. Hoop jy gaan Korea vreeslik geniet. Klop maar enige tyd aan indien jy iets wil weet.

    NS: Hoop jy hou van warm kosse (soos in brand).

    • christodewit February 16, 2010 at 17:04 #

      Baie dankie! Ek het al ‘n rukkie terug op jou blog afgekom, en geniet dit baie! Klim more op die vliegtuig…

  2. kaalvoetinireen February 10, 2010 at 15:57 #

    Hoop jy het ‘n positiewe ervaring en geniet elke oomblik! Korea is regtig iets om te ervaar!

    • christodewit February 16, 2010 at 17:03 #

      Baie dankie ek vlieg more!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: